Waar gewone mense buitengewoon leef!
NG Komati se visie is om in verhouding met: God (na bo) – Geloofsfamilie (na binne) – Gemeenskap (na buite) te leef.
Wat om te verwag
Kleuterbediening
verdaag saam met hul aanbieder na hulle klasse (09:15).
Juniorbediening kategese
(Gr.1 – Gr.7)
na die erediens (10:00 – 11:00).
Tienerbediening kategese (Gr.8 – Gr.10) na die erdiens (10:00 – 11:00).
Belydenisklas
(Gr.11)
na die erediens (10:15-11:20)
Sondae om 9:00
inhuis en aanlyn
Ons het die volgende groepe:
Selgroepe
Belangegroepe
Kononiagroepe
Hier by NG Komati is almal welkom
'n Familie vir oud en jonk
Ons leef in verhouding met God, ons geloofsfamilie en die gemeenskap.
Ons nooi jou uit om deel te word van ons!
Dien met blydskap tot voordeel van ander, beteken om jou tyd en gawes met vrymoedigheid vir ander te gee, en sodoende ‘n seën te wees vir ons stad, land en die nasies.
Kontak Ons
Kontak ons via telefoon, e-pos, WhatsApp of sosiale media.
Ons wil met jou praat, so indien jy enige vrae of kommentare het, is ons hier om te help.

