Groepe

Selgroepe

Lewens word in groepe verander en verryk.

SELGROEPEKOM WEEKLIKS BYMEKAAR

Selgroepe bied aan individue en gesinne die geleentheid om vrymoedig deel te neem, en geestelik te groei.
Binne die veilige ruimte van ‘n kleingroep, word jy deel van ’n hegte geloofsfamilie.

Reis saam…
Verdiep jou geloof…
Bou verhoudings…

Belangegroepe

PERSONE MET DIESELFDE BELANGSTELLINGS, DOEN AKTIWITEITE SAAM!

Belangegroepe kom op gereelde basis bymekaar.

 

Kononiagroepe

Kononiagroepe is vir mense wat nie deel is van ‘n selgroep nie, maar wat graag steeds wil deel wees van ‘n gasvryheidsbediening